UITNODIGING
Jy word hartlik uitgenooi
Ons nooi jou uit om ons huweliksviering by te woon wanneer ons ons geloftes aflê en ons nuwe lewe saam begin.
Die seremonie begin 15:30
AFTEL NA
Ons Groot Dag
Die finale aftelling na die beste partytjie van ons lewe.
WANNEER & WAAR
Die Venue
PROGRAM
Program vir die Dag
Hier is 'n kort oorsig van hoe ons dag gaan verloop.
Seremonie
Onthaal
Eindig
Net 'n Paar Dinge om te Weet
Kleredrag
Formeel en elegant. Vermy asseblief wit.
Verblyf
Verblyf by Bona Bona is reeds beskikbaar. Bespreek voor of op 17 Augustus 2026.
Geskenkregister
Jou teenwoordigheid is vir ons die grootste geskenk. Indien jy egter 'n bydrae sou wou maak, sal 'n kontantgeskenk baie help om ons nuwe hoofstuk as man en vrou te begin
LAAT ONS WEET
RSVP
Ons sal dit baie waardeer as jy jou bywoning bevestig en enige belangrike notas met ons deel so gou as moontlik
Laatweet ons asseblief..
17 Augustus 2026 of jy die dag saam met ons gaan vier